Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Christoffer Bro | |
Geboorte | 30 Oktober 1935 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christoffer Bro (gebore 30 Oktober 1935) is 'n Deense akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dangerous Summer (1969) en in die televisiereekse Alletiders nisse (1995) en Taxa (1997).